Testimonials


Juan & Norlene

Thank you is simply not enough Jamie & Yolandie has captured moments that we will treasure forever!! They made our wedding day even more special because we could be relaxed by knowing that our photos will look awesome no matter what. They make sure you are comfortable and they make sure you look good from all angles. I recommend them to all!!

June 14, 2017

Jean & Charmony

I can honestly say that Jamie and Yolandie are the best photographers you will find! They really go out of their way to make you feel comfortable during your big day and your photos are STUNNING!!

June 14, 2017

Jacques & Jo-Lize

Baie Puik fotografie en 2 oulike mense!! Op ons dag was die omstandighede glad nie idiaal nie – die wind het ons omtrent weg gewaai maar Jamie het ons laat vasbyt en kalm bly, en so het ons toe die perfekte fotos gekry!! Die son het op die regte oomblik deur die wolke gebreuk – dit was amazing en prentjie mooi. Ons was so beindruk met hul fotos, dit het regtig stunning uitgekom, nie gedink ons kon meer “impressed” wees nie, maar toe die “hard copies” en “canvas” afgelewer word………WOW!!! Blown away!! Die kwaliteit van die fotografie spreek vir hulself in die prints. Sal hul enige tyd aanbeveel.

June 14, 2017

Danie & Mariska - Jamie Jonk Photography

Danie & Mariska

Thank you so much for photographing all of the moments on our specail day. We truly appreciate all your time and incredibly amazing work! You made us feel comfortable troughout the whole day. Oh and the photos.... they speak for itself!!! Each photo has its own unique beauty & now we can cherish them forever. Jamie, you and Yolandi are the best and will surely be recommended! Thank you for making our speacial day a memory in our hearts and in our hands with all your photos!

June 19, 2017

Ettiene & Dormé

Liefste Jamie en Yolandie
Vreeslik baie dankie vir ons ongelooflike verlowings en troufotos. Ons het so baie komplimente gekry oor die fotos self en veral die kwaliteit ook! Die son het so vinning gesak maar selfs die aand fotos het stunning uitgekom!!! Dis vir my ongelooflik hoe perfek julle die 'first dance' kon vasvang en ook al die kleiner detail wat so baie beplanning gevat het!Julle was van dag een af so opgewonde saam met ons en het ons heeltemal gemaklik laat voel. Dankie vir julle kreatiwiteit, advies in die trou beplannings-proses en Yolandie wat seker gemaak het elke 'pose' lyk reg!!! Dit was 'n ongelooflike voorreg om julle as mense beter te kon leer en hierdie journey met julle te deel.
Baie liefde en groete
Ettiene en Dormé Gertzen

June 28, 2017

Jamie Jonk Photography - Testimonials

Rudi & Lizanne

Jamie en Yolandie, Baie dankie vir al julle moeite en harde werk. Dankie dat julle ingeval by ons ontradisionele program en die lang ure wat julle gewerk het om ons spesiale dag vas te vang. Julle stap werklik die ekstra myl vir julle kliente. WOW! Baie dankie vir die pragtige unieke fotos en dat julle elke emosie van ons dag vasgevang het. Ons het kunswerke om ons troudag verewig lewendig te hou! Dankie, dankie, dankie! Julle is werklik twee amazing mense en julle werk is onbeskryflik goed!

July 5, 2017